
’n Brief aan ons Mense in die Wes-Kaap
Liewe Kapenaars,
Ons almal ken die donker tye van beurtkrag, die swaar las van buitensporige tariewe, en die frustrasie om vasgevang te wees in ’n stelsel wat ons nie regtig dien nie.
Maar vandag staan ons op die drumpel van ’n nuwe begin. Die Cape Green Link™ is nie net nóg ’n kragprojek nie — dit is ’n beweging om die Wes-Kaap vry te maak.
’n 13GW mega sonkragprojek, (krag-reus) om gebou te word in die Kalahari op 30 000 hektaar sonskyn land, wat ontwerp is om meer as 2 miljoen huise en besighede van skoon, bekostigbare en onafhanklike krag te voorsien.
Hierdie is ons eenmalige kans om weer beheer te neem. Om ons huise, ons besighede en ons kinders se toekoms te voed met vryheid en waardigheid. Om vir die wêreld te wys dat die Wes-Kaap kan verenig, onafhanklik en volhoubaar met oorvloed krag tot ons beskikking.
Sluit aan by die Cape Green Link™ beweging. Kry jou Bronz300 Krag-Sertifikaat.
Kom ons bou saam die lig wat nooit weer afgeskakel kan word nie.
Cape Green Link™
Krag vir ons Mense. Krag vir die Kaap.
A Letter to our People of the Western Cape
Fellow Capetonians,
For too long, we have endured the darkness of load-shedding, the weight of unaffordable tariffs, and the frustration of being tied to a system that does not serve us.
But today, we stand at the dawn of a new chapter. The Cape Green Link™ is not just another power project — it is a movement to set the Western Cape free.
A 13GW mega solar PV hub, built on 30 000 hectares of sun-drenched land, designed to power over 2 million households and businesses with clean, affordable, and independent energy in 2030.
This is our once-in-a-lifetime chance to take back control. To power our homes, our businesses, and our children’s future with freedom and dignity. To show the world that the Western Cape can rise, united, independent, and sustainable.
Join the Cape Green Link™ movement. Secure your Bronze300 Power Certificate.
And together, let’s build the light that will never be switched off.
Cape Green Link™
Power to our People. Power for the Cape.

Cape Green Link™
Voltooi die vorm / Complete the form.



BEKOSTIGBARE
GROENKRAG VIR ALMAL

Cape Green Link™
+27 71 850 4846
© 2025 SOLEKTRIKA - Alle regte voorbehou.



