top of page
Tafelberg500
Tuisblad
Home
Solektrika logo Cape Green Link

Cape Green Link

2030

Meester KRAG PLAN vir 2030
Vir 'n Beter Toekoms 

Lewering van bekostigbare krag vir die totale Wes-Kaap enook aan belangstellende huishoudings en Besighede elders in Suid Afrika

Vlakte duskant Hebron.png

Jou Sleutel tot bekostigbare Krag in 2030

Power Arrow goud800 gold800

Your Key to affordable Power in 2030

VRAE & ANTWOORDE

Die Pad na Krag vryheid !

1. Wat is die Cape Green Link™?
Antwoord: Die Cape Green Link™ is Solektrika se reuse groenkrag-inisiatief wat 100% volhoubare, bekostigbare elektrisiteit aan 2 miljoen Wes-Kaapse huishoudings kan lewer teen einde 2030.
Met ’n 13GW sonkrag-aanleg, 3GW batteryberging, en ’n 350km HVDC-transmissielyn, bied ons krag vryheid, onafhanklik van Eskom.

Registreer om jou krag posisie te verseker by https://www.solektrika.co.za/cape-green-link !

2. Wat is die Bronz300 sertifikaat en hoe kry ek dit?
Antwoord: Die Bronz300 sertifikaat is slegs R98 (BTW ingesluit)
Dit gee sertifikaathouers die reg tot die
aankoop van Cape
Green Link™ krag teen R2.88 / kWh in 2030.   

Verseker jou toekoms :  Koop jou Kragplan

Registreer vandag en koop jou Bronz300 sertifikaat om krag lewenslank te kan geniet !

3. 
Hoe sluit ek aan by die Cape Green Link™?
Antwoord: Registreer by https://www.solektrika.co.za/cape-green-link om die Bronz300 sertifikaat te kan koop. Beperkte sertifikate beskikbaar - sluit betyds aan om teleurstelling te voorkom. 

4. Wat maak die Cape Green Link™ onafhanklik van Eskom?
Antwoord: Die Cape Green Link™ is ’n volledig onafhanklike inisiatief, los van Eskom en die regering.
Die
Cape Green Link™ se reuse sonkrag-aanleg en private netwerk lewer krag direk aan die Wes-Kaap, met surplus (super) krag vir ander provinsies via kragvervoerooreenkomste. ("Wheeling agreement")   
Kies krag vryheid met Solektrika!

5. Watter tegnologie gebruik die Cape Green Link™?
Antwoord: Die Cape Green Link™ gebruik die nuutste tegnologie in sonkrag-Mega PV-aanleg ontwerp met batteryberging en kapasiteit vir 24/7 kraglewering, selfs deur die Wes-Kaap se ergste winter. ’n 350km privaat transmissielyn verbind Solektrika se kragmyn in die Kalahari met Stad Kaapstad- enook die nasionale netwerk.

6. Wanneer begin die Cape Green Link™ krag lewer?
Antwoord: Die Cape Green Link™ sal teen laat 2030 aan maksimum 2 miljoen Wes-Kaapse huishoudings krag kan lewer.   Slegs diegene met ’n Bronz300 sertifikate kan deelneem aan hierdie spesiale aanbod.  
Registreer en koop jou Bronz300 sertifikaat om bekostigbare krag in 2030 te verseker!

7. Hoe help die Cape Green Link™ met krag tekorte?
Antwoord: Met ’n oorgrootte stelsel en batteryberging, waarborg die Cape Green Link™ krag lewering 24/7, selfs tydens krag tekort of deur die ergste winter maande. Solektrika se onafhanklike netwerk vanaf die Noord Kaap - bevry die Wes-Kaap van Eskom se onbetroubare diens en onbeheersde tarief verhogings.  
“Bou jou toekoms met Solektrika

8. Kan besighede ook baat by die Cape Green Link™?
Antwoord: Ja, die Cape Green Link™ ondersteun Wes-Kaapse besighede met bekostigbare, betroubare en direkte groenkrag - terwyl kragvervoerooreenkomste vir ander provinsies moontlik is.  Hoewel die Bronz300 sertifikate slegs vir huishoudings is, kan besighede 'n epos stuur vir toekomstige kragvoorsiening by cape.greenlink@solektrika.co.za.

9. Waarom is die Cape Green Link™ die beste keuse vir die Wes-Kaap?
Antwoord: Die Cape Green Link™ is die krag-alternatief wat ekonomiese groei aandryf met volhoubare, bekostigbare (super) krag.  Solektrika is die antwoord vir krag vryheid in 2030. 
Sluit vandag aan en geniet bekostigbare krag lewenslank. 

Cape Green Link™

tafelberg Kaap Krag

Tuisblad
Home

Cape Green Link™

Solektrika logo Cape Green Link
 +27 71 850 4846 
bottom of page