top of page
Tafelberg500
Solektrika logo

Cape Green Link™

2030

mountains-background

Solektrika

 Ons nooi alle Krag gebruikers in die land   om Solektrika se aanbod vir bekostigbare 
en beskikbare elektrisiteit in 2030 te   oorweeg. 
​
Vergewis jouself van die moontlikheid en die   omvang van die projek en hoe elke individu,   huishouding enof besigheid betrokke kan   raak. 

Mounbtain Background English

Solektrika

 We're calling on energy users nationwide to   explore Solektrika's vision for affordable, and   accessible electricity in 2030. 
​
 Find out what's possible with this ground-   breaking project and how you, 
your household and business can be part of   the energy revolution. 

SOLEKTRIKA

 Cape Green Link™ 

Ontdek die toekoms van onafhanklike energie in Suid Afrika.  â€‹
Solektrika is 'n privaat groenkrag nutsmaatskappy wat die opwek en gebruik van elektrisiteit in SA vir altyd gaan verander.​​​

 Stop beurtkrag en buitensporige tariewe in die Wes Kaap vir ewig met Solektrika

 Solektrika
 is ons volledige oplossing vir Suid Afrika se energie krisis. 

Ons Noord-Kaapse (beoogde) mega sonkrag-myn lewer elektrisiteit deur die 

 Cape
Green Link™  privaat transmissie netwerk - direk na Kaapse munisipale meters. 

Geniet krag op aanvraag teen 'n vaste tarief vanaf 2030

Kry vandag jou Bronz300 sertifikaat (slegs R98 eenmalig) en bewys daardeur jou   deelname aan die
 Cape
Green Link™  Projek.  

Anchor 1

2030

Start Engine
Electric Transport

ELEKTRISITEIT PLAN

  ELEKTRIEK - EKONOMIE 

Cape Green Link™

    BEGIN      
KRAG-PLAN VIR 2030  

  SOLEKTRIKA  

Eie Pad na bekostigbare groen krag vir Kaapse huishoudings in 2030 !

Private Path to Affordable Green Power for Western Cape Homes in 2030 ! 

Cape Green Link™

 Die Cape Green Link™ is 'n meester plan wat doenbaar is, mits Solektrika die ondersteuning van die meerderheid huishoudings in die Wes Kaap geniet. 

 Die kragreus beoog om die hele Wes Kaap van krag te voorsien, totaal onafhanklik van Eskom. 

Geniet
bekostigbare krag teen 'n vaste tarief van R2.88 / kWh (BTW ingesluit). ​

Sluit vandag aan en versprei die boodskap van lewenslange bekostigbare krag vir die
Wes Kaap vanaf laat 2030

Sien die omvang van die
Cape Green
Link™ plan hieronder

Cape Green Link Krag Plan Solektrika

 Die Cape Green Link™ is 'n meester plan wat die tekort aan krag en kragdrade (netwerk) gelyktydig aanspreek en krag vryheid moontlik maak vir die Wes Kaap. 

'n Sleutel pas oplossing waardeur die Kaap 3x in die piek vraag na krag voorsien sal word   (24/7 - Winter en Somer). 

 Solektrika  - 'n 
voornemende kragreus kan die vonk wees vir Suid Afrika se ekonomiese groei en herlewing. 
​
Sluit vandag aan en omhels ons elektriese ekonomie wat 'n werklikheid sal wees in ~2030

Electric Car Charging
Cape Green Link Solektrika

BEKOSTIGBARE
GROENKRAG VIR ALMAL

tafelberg Kaap Krag End

Cape Green Link™

Solektrika logo

 +27 71 850 4846 

  © 2025 SOLEKTRIKA - Alle regte voorbehou  

bottom of page